¡Acompáñanos a viajar por el mundo de los libros!
Añadir este libro a la estantería
Grey
Escribe un nuevo comentario Default profile 50px
Grey
Suscríbete para leer el libro completo o lee las primeras páginas gratis.
All characters reduced
52 wenwenke vir ouers (eBoek) - Wees vir jou kinders 'n wandelende getuie van God se Vaderliefde - cover

¡Lo sentimos! La editorial o autor ha eliminado este libro de nuestro catálogo. Pero no te preocupes, tenemos más de 500.000 otros libros que puedes disfrutar.

52 wenwenke vir ouers (eBoek) - Wees vir jou kinders 'n wandelende getuie van God se Vaderliefde

Jane Smith

Editorial: Christelike Uitgewersmpy

  • 1
  • 1
  • 0

Sinopsis

Kinders is ’n geskenk van God. Daarom moet ouers besef hulle is deur God aangestel om hulle kinders in sy weë groot te maak. Ouerskap is dus ’n enorme verantwoordelikheid omdat ons as ouers met God se kosbaarste besittings aan die werk is. Ons moet hulle vorm, lei en rig na die voorbeeld wat die hemelse Vader vir ons gee.
     Johan Smith werk daagliks met die geestelike vorming en groei van kinders en weet waarvan hy praat as hy ouers raad gee in hierdie opsig. In die vorm van 52 wenke, wat ondersteun word deur ’n Skrifgedeelte en gebed, laat hy ouers oopkop dink oor hulle gesinsbande en die invloed wat hulle op hulle kinders se lewe het. Van die wenke sluit in:
• Vertrou God met jou kinders se toekoms.
• Gee jou beste tyd vir jou kinders.
• Maak jou huis ’n veilige vesting.
• Pas op vir opgekropte emosies.
• Bid vir jou kinders.
     Waar lê jou kinders op jou prioriteitslys? Sal God tevrede wees daarmee? Onthou: jou invloed gaan vir die res van jou kinders se lewe saam met hulle. Kom leer saam met Johan Smith hoe om die beste belegging denkbaar te maak, ’n belegging in jou kinders se emosionele bankrekening wat tot in ewigheid dividende lewer. ’n Moet-hê-boek vir elke ouer!
Disponible desde: 18/08/2003.

Otros libros que te pueden interesar

  • Leef in Kontak - cover

    Leef in Kontak

    Dr Francois Carr

    • 0
    • 0
    • 0
    14.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Geroep vir Godse Doel 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Dit is 30 - 33n.C.; Jesus roep jou naam . . .12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Kom agter Myaan, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Matteus 4:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Gaan dan heenen maak dissipels van al die nasies.” (Matteus 28:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Hoe sal ditvoel om aan die voete van Jesus te sit, te luister, te kyk en meer te leer vansy lewe, verhoudings, bediening en koninkryk? Wat sou gebeur as ons Hom souvolg waarheen Hy ons ook al sou lei en ons opdrag sou gee om te gaan?12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">God het gewonemense – skrynwerkers, vissermanne, diensknegte, sakelui, herders, dokters, ma’sen pa’s – gebruik om sy werk te doen. Gewone mense. Tóg sien God die potensiaalin hulle raak om sy doelwitte te verwesenlik.12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">In Leef inkontak ondersoek ons noukeurig wat dit beteken om by Jesus te wees en Hom tevolg, terwyl ons onderwerpe verken soos      "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om by Hom te     wees                                     "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om Hom te hoor praat                                          "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy oogmerke te verstaan                       "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy bemagtiging te ontvang  <span lang=
    Ver libro
  • Van Skoolbank tot bordeelbed - Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning - cover

    Van Skoolbank tot bordeelbed -...

    Jaco Hough-Coetzee

    • 0
    • 0
    • 0
    As 16-jarigevlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met dié van Pieter, vriend van haar broer, wat haar aan bordeel-eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld.
    Na haglike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar met Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dig gesluit. Haar laaste kans op vryheid is die jong student, Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dan verdwyn hy ook uit die prentjie na raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge.
    Van Skoolbank tot Bordeelbed is spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger.
    In die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self met die leser oor haar bittere ervarings. Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorendheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit Christelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedig hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring. Sy praat oor die krag van vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders.
    Ver libro
  • In Christus - Van toeskouer tot spoortrapper - cover

    In Christus - Van toeskouer tot...

    Callie Roos

    • 0
    • 0
    • 0
    "God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem."
    Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.
    Volgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en 'n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.
    'n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik 'n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo 'n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.
    In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.
    Ver libro
  • Die Ewige Plan - Geopenbaar! - cover

    Die Ewige Plan - Geopenbaar!

    Colin Jones And Owen Jones

    • 0
    • 0
    • 0
    'Die Ewige Plan - Geopenbaar' is 'n versameling artikels wat deur sy Geesgidse aan die man genaamd die Happy Medium, Colin Jones, gedikteer is. Hy het hulle deur middel van outomatiese skrif opgeneem.PUBLISHER: TEKTIME
    Ver libro
  • Studiegids: Johannes Deel I - Vers-vir-vers-studie van die evangelie van Johannes Hoofstukke 1 tot 10 - cover

    Studiegids: Johannes Deel I -...

    Andrew J. Lamont-Turner

    • 0
    • 0
    • 0
    Diep binne die bladsye van "Bybelstudiegids: Johannes Deel I," wag 'n buitengewone reis. Dit is 'n reis wat jou nooi om 'n diepgaande verkenning van die Evangelie van Johannes, hoofstukke 1 tot 10, te begin en om 'n ongeëwenaarde verhouding met Christus as die Seun van God te bevorder.
    Hierdie gids is nie net 'n boek nie; dit is 'n sleutel om die skatte wat in die Skrif versteek is, te ontsluit. Soos jy in die hoofstukke delf, sal jy in die voetspore loop van diegene wat Jesus se goddelike teenwoordigheid gesien het, en jy sal geboei word deur Sy kragtige "Ek Is"-stellings wat Sy ware aard onthul. Wonderbaarlike tekens en leringe sal Sy soewereiniteit en onbeperkte liefde vir die hele mensdom onthul.
    Maar hierdie gids is meer as net 'n studie; dit is 'n brug na dieper, meer betekenisvolle ontmoetings met Christus. Deur ywerige nadenke, gebed en nadenke, sal jy jou verbintenis met die Verlosser verdiep. Elke vers is 'n stapsteen na 'n verhouding wat woorde te bowe gaan en jou nader aan die goddelike trek.
    "Bybelstudiegids: Johannes Deel I" is jou betroubare metgesel, wat jou lei deur die diepgaande leringe, wonderwerke en waarhede vervat in die Evangelie van Johannes. Dit is 'n geleentheid vir jou om jou geloof te versterk, jou begrip van Christus te verbeter en op 'n reis na 'n dieper verhouding met Hom te begin.
    Berei voor om op 'n lewensveranderende ekspedisie te begin - 'n reis wat die dieptes van jou verhouding met ons Verlosser sal onthul. "Bybelstudiegids: Johannes Deel I" is nie net 'n boek nie; dit is 'n buitengewone ontmoeting met Christus self.
    Ver libro
  • Studiegids: Openbaring - Vers-vir-vers-studie van die Bybelboek Openbaring Hoofstukke 1 tot 22 - cover

    Studiegids: Openbaring -...

    Andrew J. Lamont-Turner

    • 0
    • 0
    • 0
    Duik in profesie, visioene en kosmiese gevegte in hierdie Bybelstudiegids: Openbaring. Hierdie boeiende verkenning van die laaste boek van die Nuwe Testament, geskryf deur die apostel Johannes, neem jou op 'n ontsagwekkende reis deur die aanskoulike beelde en diepgaande simboliek van die Boek Openbaring.
    
    Ontdek die geheime van die sewe kerke, ontrafel die raaisel van die vier ruiters, en aanskou die hoogtepunt van die Slag van Armageddon. Soos die seëls gebreek word, die trompette blaas en die bakke uitgegooi word, onthul die ontvouende drama die kosmiese stryd tussen goed en kwaad. Verken die simboliese visioene van die Lam, die Vrou en die Nuwe Jerusalem, wat elkeen diepgaande boodskappe van verlossing, hoop en uiteindelike triomf dra.
    
    Dink na oor die goddelike majesteit, die geestelike gevegte en die ewige beloftes wat in die woorde van hierdie Boek ingebed is. Maak jou gereed vir 'n reis wat aardse dimensies te bowe gaan, en nooi om na te dink oor die tydlose temas van geloof, volharding en die triomfantlike hoogtepunt van God se verlossingsplan.
    
    Is jy gereed om die geheimenisse te onthul en te sien hoe die hemelse drama ontvou? Sluit by ons aan op hierdie boeiende ekspedisie deur die bladsye van Openbaring, waar elke vers 'n sleutel bevat om die uiteindelike bestemming van die mensdom en die ewige oorwinning van die Goddelike te verstaan.
    Ver libro