Leef in Kontak
Dr Francois Carr
14.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Geroep vir Godse Doel 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Dit is 30 - 33n.C.; Jesus roep jou naam . . .12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Kom agter Myaan, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Matteus 4:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Gaan dan heenen maak dissipels van al die nasies.” (Matteus 28:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Hoe sal ditvoel om aan die voete van Jesus te sit, te luister, te kyk en meer te leer vansy lewe, verhoudings, bediening en koninkryk? Wat sou gebeur as ons Hom souvolg waarheen Hy ons ook al sou lei en ons opdrag sou gee om te gaan?12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">God het gewonemense – skrynwerkers, vissermanne, diensknegte, sakelui, herders, dokters, ma’sen pa’s – gebruik om sy werk te doen. Gewone mense. Tóg sien God die potensiaalin hulle raak om sy doelwitte te verwesenlik.12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">In Leef inkontak ondersoek ons noukeurig wat dit beteken om by Jesus te wees en Hom tevolg, terwyl ons onderwerpe verken soos "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om by Hom te wees "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om Hom te hoor praat "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy oogmerke te verstaan "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy bemagtiging te ontvang <span lang=
Show book