Junte-se a nós em uma viagem ao mundo dos livros!
Adicionar este livro à prateleira
Grey
Deixe um novo comentário Default profile 50px
Grey
Assine para ler o livro completo ou leia as primeiras páginas de graça!
All characters reduced
Leer ken die Bybel in 30 dae - Verbeter jou begrip van die Bybel Kulturele tradisies in die Bybel Bybelse- en wêreldgeskiedenis Bekende Bybelstories en karakters - cover

Nos desculpe! A editora ou autor removeu este livro do nosso catálogo. Mas não se preocupe, você ainda tem mais de 500.000 livros para escolher para seguir sua leitura!

Leer ken die Bybel in 30 dae - Verbeter jou begrip van die Bybel Kulturele tradisies in die Bybel Bybelse- en wêreldgeskiedenis Bekende Bybelstories en karakters

J. Stephen Lang

Editora: Struik Christian Media

  • 1
  • 1
  • 0

Sinopse

In net 30 dae kan jy jou begrip van die Bybel verbeter! Die topverkoperskrywer, J.
Stephen Lang, help om die Bybel meer toegangklik te maak met sy gemaklike
skryfstyl en inslaggewende agter-die-skerms inligting.
Leer ken die Bybel in 30 dae is leersaam maar ook vermaaklik. Dit sal jou nuwe
insig gee oor:
• Kulturele tradisies in die Bybel
• Bybelse- en wêreldgeskiedenis
• Bekende Bybelstories en karakters
Binne 30 dae sal jy weet wat die Bybel beteken het vir die mense waarvoor dit geskryf
is, asook die inspirerende boodskap wat dit vir jou vandag
inhou.
Leer ken die Bybel in 30 dae sal help om jou entoesiasme en geloof te aan te vuur!
Disponível desde: 05/11/2011.

Outros livros que poderiam interessá-lo

  • In Christus - Van toeskouer tot spoortrapper - cover

    In Christus - Van toeskouer tot...

    Callie Roos

    • 0
    • 0
    • 0
    "God is nie een of ander control freak nie … Hy laat die gelowige self keuses maak en self verantwoordelikheid neem."
    Wat beteken dit om vandag 'n Christen to wees? Dit is lankal nie meer genoeg om blindelings net Sondag ná Sondag die erediens by te woon nie, sê die geestelike leier and oudsoldaat Callie Roos. Dit is slegs deur 'n lewe in Christus da tons werklik God se krag in ons kan beleef.
    Volgens Callie beleef die kerk vandag 'n krisis en georganiseerde godsdiens hou gelowiges gevange in dogma en 'n behoefte aan beheer. Christene moet onstnap uit die geestelike tronk wat hulle inperk en hul bestaande begripsraamwerk bevraagteken.
    'n Lewe in Christus behels dat jy uitgaan in die wêreld en daadwerklik 'n verskil maak. Wanneer gewone Christen-mense Christus word vir ander, kan hierdie nuwe manier van glo 'n massabeweging word wat die ganse mensdom ten diepste sal aangryp.
    In Christus beloof om te inspireer en gelowiges nuut oor hul Christenskap te laat dink.
    Ver livro
  • Van Skoolbank tot bordeelbed - Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning - cover

    Van Skoolbank tot bordeelbed -...

    Jaco Hough-Coetzee

    • 0
    • 0
    • 0
    As 16-jarigevlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met dié van Pieter, vriend van haar broer, wat haar aan bordeel-eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld.
    Na haglike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar met Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dig gesluit. Haar laaste kans op vryheid is die jong student, Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dan verdwyn hy ook uit die prentjie na raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge.
    Van Skoolbank tot Bordeelbed is spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger.
    In die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self met die leser oor haar bittere ervarings. Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorendheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit Christelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedig hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring. Sy praat oor die krag van vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders.
    Ver livro
  • Leef in Kontak - cover

    Leef in Kontak

    Dr Francois Carr

    • 0
    • 0
    • 0
    14.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Geroep vir Godse Doel 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Dit is 30 - 33n.C.; Jesus roep jou naam . . .12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Kom agter Myaan, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (Matteus 4:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">“Gaan dan heenen maak dissipels van al die nasies.” (Matteus 28:19)12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF"> 12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">Hoe sal ditvoel om aan die voete van Jesus te sit, te luister, te kyk en meer te leer vansy lewe, verhoudings, bediening en koninkryk? Wat sou gebeur as ons Hom souvolg waarheen Hy ons ook al sou lei en ons opdrag sou gee om te gaan?12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">God het gewonemense – skrynwerkers, vissermanne, diensknegte, sakelui, herders, dokters, ma’sen pa’s – gebruik om sy werk te doen. Gewone mense. Tóg sien God die potensiaalin hulle raak om sy doelwitte te verwesenlik.12.0pt;font-family:"Times New Roman",serif;mso-ansi-language:AF">In Leef inkontak ondersoek ons noukeurig wat dit beteken om by Jesus te wees en Hom tevolg, terwyl ons onderwerpe verken soos      "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om by Hom te     wees                                     "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om Hom te hoor praat                                          "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy oogmerke te verstaan                       "Times New Roman";mso-ansi-language:AF">Om sy bemagtiging te ontvang  <span lang=
    Ver livro
  • Oorlog Teen Okkultisme Toorkuns En Vals Geloof - cover

    Oorlog Teen Okkultisme Toorkuns...

    Gabriel Agbo

    • 0
    • 0
    • 0
    Hierdie boek is ‘’n werk oor, wat ek noem die bose drie-eenheid: okkultisme, towerkuns en valse geloof.  Daar is agente deur wie Satan sy bose planne teen die bevordering van God se Koninkryk en humaniteit, uitvoer.  
    
    
    
    Hierdie drie takke van die koninkryk van duisternis werk in harmonie om bogemelde objektiewe te bereik.  Satan is die inisiëerder en aan die hoof van elkeen van hulle.  Jy sal altyd die ander kry wanneer enige een van die ander in werking is.  Dit is hoekom ek hulle ’n drie-eenheid noem.  Byvoorbeeld, in okkultisme sal u ook towerkuns en vals geloof vind.  Die valse profete en hekse behoort gewoonlik aan geheime verenigings en kulte.  Hulle vertak volgens hulle onmiddelike objektiewe en operasies.  Hulle is verskillende takke van dieselfde boom.  
    
    
    
    Maar hoe beheer ons hierdie eeue oue spirituele bedreiging wat soveel chaos aan die mens en sy gespanne verhouding met sy Maker veroorsaak het?  Dit is wat ons hier probeer offer.  Elke Christen moet opstaan, die volle wapenrusting van die Koninkryk van die Hemel aantrek en hierdie sataniese aanslae beveg.  En ons moet dit nou doen, dringend en vasberade. 
    Ver livro
  • Studiegids: 2 Petrus - Vers-vir-vers-studie van die Bybelboek van 2 Petrus hoofstukke 1 tot 3 - cover

    Studiegids: 2 Petrus -...

    Andrew J. Lamont-Turner

    • 0
    • 0
    • 0
    Ontsluit die tydlose wysheid van die Boek 2 Petrus met ons omvattende studiegids. Duik diep in die leerstellings van hierdie Nuwe-Testamentiese brief en ontdek hoe die boodskappe daarvan resoneer met hedendaagse Christene.
    
    Verken sleuteltemas: Reis deur die temas van Christelike groei, die gevare van valse leringe, die hoop op Christus se wederkoms en die belofte van 'n nuwe hemel en aarde.
    
    Raak betrokke by deurdagte nadenke: Daag jou begrip uit en verdiep jou geloof met gedagteprikkelende vrae, insluitend meervoudigekeuse-, vul-in-die-gaping en reflektiewe vrae.
    
    Geskik vir alle vlakke: Of jy nou 'n ervare Bybelgeleerde is of net begin met jou verkenning van die Skrif, hierdie gids maak voorsiening vir verskeie leervoorkeure en vlakke van betrokkenheid.
    
    Verander jou geestelike reis: Laat die leringe in 2 Petrus jou inspireer om 'n lewe van godsaligheid, heiligheid en genade te leef, terwyl jy hoop vind in die belofte van Christus se wederkoms.
    
    Perfek vir individue en groepe: Gebruik hierdie gids vir persoonlike nadenke, lewendige groepbesprekings, of as 'n hulpbron vir onderrig en prediking.
    
    Moenie die geleentheid misloop om die diepsinnige wysheid van 2 Petrus te ontsluit nie. Begin vandag jou reis en laat toe dat die Skrif jou lewe verander!
    Ver livro
  • Die Ewige Plan - Geopenbaar! - cover

    Die Ewige Plan - Geopenbaar!

    Colin Jones And Owen Jones

    • 0
    • 0
    • 0
    'Die Ewige Plan - Geopenbaar' is 'n versameling artikels wat deur sy Geesgidse aan die man genaamd die Happy Medium, Colin Jones, gedikteer is. Hy het hulle deur middel van outomatiese skrif opgeneem.PUBLISHER: TEKTIME
    Ver livro