Unisciti a noi in un viaggio nel mondo dei libri!
Aggiungi questo libro allo scaffale
Grey
Scrivi un nuovo commento Default profile 50px
Grey
Iscriviti per leggere l'intero libro o leggi le prime pagine gratuitamente!
All characters reduced
Hoe Om Die Perfekte Tertdeeg Te Maak - Elke Keer - cover

Hoe Om Die Perfekte Tertdeeg Te Maak - Elke Keer

Vicky Wells

Casa editrice: Geezer Guides

  • 0
  • 0
  • 0

Sinossi

Victoria Huis Bakkery Geheime 


Hello, ek is Victoria en ek is lief daarvoor om te bak. My huis is altyd gevul met die reuke van varsgebakte brood, pasteie, koeke en hartige lekkernye. Ek wil met jul deel, nie net ‘n paar resepte nie, maar die ware geheime tot suksesvolle bak. 


In hierdie reeks gaan ek die wenke en toertjies deel wat ek geleer het uit baie jare se tertdeeg, deeg en beslag maak.

Dit is tyd om jou pakkies koek mengsels en bevrore brooddeeg. Haal die eiers, melk en meel uit en skep jou eie varsgebakte lekkernye.


Hoe om die Perfekte Tertdeeg te Maak 


Watter beter plek om te begin as om die geheim te leer om elke keer perfekte tertdeeg te maak. Gebruik hierdie maklike, dog verbasend anderse, tertdeeg resep en jou tertdeeg sal altyd perfek wees. Volg die gedetailleerde, stap-vir-stap instruksies en jy sal elke keer ‘n heerlike, bros deeg maak. 


Ek sal jou selfs wys hoe om oorblywende tertdeeg stukkies te hergebruik, ongebruikte tertdeeg te stoor, blindgebakte (leë) tertdoppe te bak en meer. 


As ‘n spesiale lekkerny het ek my bekroonde appeltert resep, my gunstelling bottertertjie resep en instruksies oor hoe om hierdie tertdeeg te gebruik om ‘n biefstuk-en-niertjie-pastei te maak.
Disponibile da: 20/06/2017.
Lunghezza di stampa: 71 pagine.

Altri libri che potrebbero interessarti

  • Suikervry - 8 Weke na Vryheid van Suiker en Koolhidraatverslawing - cover

    Suikervry - 8 Weke na Vryheid...

    Karen Thomson

    • 0
    • 0
    • 0
    Suikervry is die eerste selfhelpboek wat in Suid-Afrika geskryf is om mense met 'n suiker- en koolhidraat-verslawing te help om dit te bowe te kom. Dit is deur Karen Thomson en Kerry Hammerton met die steun van die dieetkundige Tamzyn Campbell geskryf, en daar is 'n voorwoord deur prof. Tim Noakes. Dit staan eetgewoontes met min koolhidrate en meer vet voor. Dit is die enigste beskikbare boek wat die emosionele en gedragspatrone van 'n suiker- en koolhidraat-verslaafde aanspreek. Vir baie mense is dit nie genoeg dat hulle bloot weet wat om te eet nie. Suikervry spreek dié saak aan. Bo en behalwe 'n program van agt weke lank, bevat Suikervry ook persoonlike verhale van verslawing, maaltydprogramme en resepte sonder suiker.
    Mostra libro
  • Die Lewe te bly en Gesond: die Verandering van Jou Gewoontes Te Sny Stres En Gelukkiger Wees - cover

    Die Lewe te bly en Gesond: die...

    Hope Etim

    • 0
    • 0
    • 0
    Het jy al ooit voel down, beklemtoon, of angstig? Miljoene Amerikaners
    stryd met stres, angs, of bui probleme. Hulle kan dra en
    skeur op jou liggaam verlaat voel jy moeg, gedreineer, en leeg
    binne-in.
    Met verloop van tyd, stres en angs kan bou wat veroorsaak dat jy om te wees minder
    produktiewe, angstig, gespanne, en selfs ongelukkig. 'n swak bui kan maak
    jy geïrriteerd, ongeduldig, en seer jou verhoudings. Jy kan dit vind
    moeilik om te fokus, bly gemotiveerd, of voer take.
    Jou bui en geestelike welstand raak elke deel van jou lewe vir
    beter of erger. Terwyl die arme gevoelens kan'n negatiewe invloed op jou
    aktiwiteite, verhoudings, en werk. 'n gelukkige gebalanseerde bui gee jy
    die gereedskap wat jy nodig het om suksesvol te wees en die lewe geniet.
    Die verkryging en die handhawing van'n positiewe bui kan moeilik wees. Tot
    onlangs, daar is'n paar opsies vir diegene wat op soek is na die bevordering van hul
    bui. Sommige mense stel oefening, asemhaling roetines, of versigtig
    dieet.
    Mostra libro
  • Resepte Vir 'n Bank - cover

    Resepte Vir 'n Bank

    Marco Pingitore

    • 0
    • 0
    • 0
    Die kombuis is 'n noodsaaklikheid voor dat dit 'n kuns is, die minimum vereiste is om jou eetlus te stil, 'n plek waar jy soek na smaak en selfs na die versierings, kreatiwiteit. 
    
    
    Laat ons nie vergeet, ons respek te danke aan baie mense in die wêreld, maar vandag, het hulle nie toegang tot basiese noodsaaklikhede soos kos en water nie. 
    
    
    Hierdie boek is saamgestel om te speel, dit is net 'n manier om van die verskillende resepte te ervaar van die afgelope jare. 
    
    
    Dit is 'n resep 'n bietjie ongewoon, in werklikheid is daar bestanddele wat dalk nie beskikbaar is nie soos met alle tradisionele resepte boeke waar alles maklik in enige supermark verkry kan word;  indien daardie bestanddeel nie beskikbaar is nie vervang dit met iets soortsgelyk sodat die smaak min of meer dieselfde is. Ons is nie te kieskeurig nie!  Natuurlik as jy wil die Genuese pesto sonder basielkruid is 'n rare kommoditeit, maar die verbeelding het geen perke nie, vandag se baie resepte word gebore per ongeluk of deur gebeurlikheid. Of dit inderdaad 'n ontdekking of 'n paar verbeteringe aan die resepte is, sou ek graag wou weet.  
    
    
    Daar is geen streng formules nie, baie geregte het resepte wat aan volkstradisie behoort het nie 'n presiese lys van bestanddele nie, en dit is nie my bedoeling om hulle te los nie.  My voorstel is slegs voorbeelde wat getoets is. 
    
    
     Vertrou my smaak, maar genoeg gepraat: al wat nodig is, is goeie werk en 'n goeie eetlus.
    Mostra libro
  • Ons Gunsteling Detox & Gewigsverlies Prutpot Resepte - cover

    Ons Gunsteling Detox &...

    Geoff Wells, Vicky Wells

    • 0
    • 1
    • 0
    Ons is dol oor prutpot etes want hulle is maklik, gerieflik en lekker. Nog beter is prutpot etes wat jou help om gewig te verloor en gesond te word en bly. 
    
    
    Jy sal vind dat wanneer jy 'n vegetariese or vegan dieet volg, jy 'n baie meer voedingstof-digte voedsel eet terwyl jou kalorieë baie laag gehou word. Dit is nie te sê dat ALLE vegan en vegetariese kos lae-kalorie is nie. Jy sal nogsteeds jou inname van vette en hoër kalorie kosse moet dophou, maar jy sal ook vind dat jy die "versadige" gevoel langer behou omdat jou liggaam meer van die noodsaaklike voedingstowwe opneem. 
    
    
    Sommige van die resepte is goed vir detox en hulle is sodanig gemerk. Al die resepte Is vegetaries of vegan en meeste van hulle sal ook help met gewigsverlies. Party van die nagereg resepte is 'n bietjie hoër in kalorieë so gebruik dit spaarsamig.
    Mostra libro
  • Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan - cover

    Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie...

    Geoff Wells, Vicky Wells

    • 0
    • 0
    • 0
    Super 3-Dag Detox Sop & Smoothie Plan is ‘n maklike drie-dag detox-dieet en gewigsverliesplan wat bestaan ​​uit gesonde, voedsame en heerlike smoothies vir ontbyt en middagete, 'n warm en lekker prutpot-dis vir aandete, en vars gemengde vrugte vir nagereg. 
    
    
    Hierdie plan pas ook 'n besige leefstyl, want jy kan jou middagete smoothies voorberei en saam met jou neem. Jy kan ook jou prutpot in die oggend opstel en aandete gereed hê vir jou wanneer jy tuis kom. 
    
    
    Kry hierdie boek nou en begin dadelik jou detox plan! 
    
    
    Hier is 'n bietjie insig in wat in hierdie boek ingesluit is: 
    
    
    
    	•‘n Openhartige Onderhoud Met Die Outeurs 
    
    	•Wat Is Die Voordele Van 'n Detox Program? 
    
    	•Wat Is Die Moontlike Newe-Effekte Van 'n Detox Program? 
    
    	•Wenke Om Jou Vrugte, Groente en Kruie te Kies 
    
    	•Hoekom Rou Die Beste Is 
    
    	•Die Kosse Wat Ons Gebruik Het en Hoekom  
    
    	•Wat Die Kleure Van Kosse Beteken 
    
    	•Mees en Minste Besmette Vrugte en Groente 
    
    	•Wat Om Nie In Te Neem Tydens Detox Nie 
    
    	•Bly Gehidreer Tydens Detox 
    
    	•Voedselveiligheid 
    
    	•Die 3-Dag Detox Program 
    
    	•Detox Resepte 
    
    	•Bonus Resep 
    
    
    
    
    Hier is 'n steekproef van sommige van die superkos vrugte, groente en speserye wat ingesluit is in ons detox smoothie en prutpot resepte: 
    
    
    
    	•aarbeie 
    
    	•appelasyn 
    
    	•aspersies 
    
    	•avokadopeer 
    
    	•basielkruid 
    
    	•bloubessies 
    
    	•boerenkool 
    
    	•bok choy 
    
    	•borrie 
    
    	•broccoli 
    
    	•druiwe 
    
    	•groen tee 
    
    	•klapperwater 
    
    	•knoffel 
    
    	•komkommer 
    
    	•piesangs 
    
    	•pietersielie 
    
    	•pomelo 
    
    	•roosmaryn 
    
    	•seldery 
    
    	•spinasie 
    
    	•tamatie 
    
    	•wortels
    Mostra libro
  • Basaar Bloulint Wen Kookboek - cover

    Basaar Bloulint Wen Kookboek

    Amber Richards

    • 0
    • 0
    • 0
    Maak die beste eerste prys koeke in jou eie huis vir familie en vriende. Gepak met opregte, tuis-styl resepte wat jou smaaksintuie sal tuit en perfek uitdraai elke keer.  Die Basaar Bloulint Wen Kookboeke sal ‘n nuwe noodsaaklikheid in jou resep versameling wees. 
    
    Elke resep in bymekaar gemaak vanaf bloulint of grand prys wenners by land- en staats basare regoor die land. Hulle het die beoordelaars beïndruk; nou gaan hulle jou vriende beïndruk! Daar is meer as 50 heerlike resepte in hierdie boek met kenmerkende koeke wat verseker ‘n gunsteling sal wees. 
    
    Probeer hierdie koek resepte, wat dalk net kan uitdraai en ‘n familie gunsteling word, en iets waarop jy trots sal wees om na ‘n kuier of ander byeenkomste te vat. Wees egter versigtig, jy word dalk net ‘geken’ vir jou spesiale koek. Daar is kolwyntjies, rongkoeke, koffie koeke, en vele meer om te ontdek. As jy ‘n koek vir ‘n basaar kompetisie wil inskryf, oorweeg dit om een van die koek resepte te gebruik.  
    
    Versamel al die kookboeke in hierdie reeks vir regte goeie kos. Vanaf pasteie na slaaie; lekkers tot kookpotte; en koekies tot hoofgeregte, jy kan nou kook soos ‘n bloulint pryswenner! Hierdie is die tweede boek in die reeks, kry nou joune.
    Mostra libro