Leer ken die Bybel in 30 dae - Verbeter jou begrip van die Bybel Kulturele tradisies in die Bybel Bybelse- en wêreldgeskiedenis Bekende Bybelstories en karakters
J. Stephen Lang
Publisher: Struik Christian Media
Summary
In net 30 dae kan jy jou begrip van die Bybel verbeter! Die topverkoperskrywer, J. Stephen Lang, help om die Bybel meer toegangklik te maak met sy gemaklike skryfstyl en inslaggewende agter-die-skerms inligting. Leer ken die Bybel in 30 dae is leersaam maar ook vermaaklik. Dit sal jou nuwe insig gee oor: • Kulturele tradisies in die Bybel • Bybelse- en wêreldgeskiedenis • Bekende Bybelstories en karakters Binne 30 dae sal jy weet wat die Bybel beteken het vir die mense waarvoor dit geskryf is, asook die inspirerende boodskap wat dit vir jou vandag inhou. Leer ken die Bybel in 30 dae sal help om jou entoesiasme en geloof te aan te vuur!